Category Archives: Vermin Control
Piet Nel boer op ń plaas tussen Fraserburg en Sutherland. Hy jag al vir die afgelope 10 jaar jakkalse en rooikatte. Die area waar hy jag is hoofsaaklik die Noordkaap en Weskaap. Sy kostes is as volg: Nagfooi is R500.00 Jakkals/Rooikat R1000.00 per kop. Reiskoste is R4.00 per kilometer Tel:072 698 4906 (slegs WhatsApp) Email: […]
Jaco Vivier is van Beaufort-Wes en skiet al 21 jaar probleemdiere en gebruik al die nuutste tegnologie en roep tegnieke. Hy jag hoofsaaklik in die Weskaap, Ooskaap en Noordkaap.Sy Kostes is as volg:Nagfooi R2500 per nag en sluit in 2 jakkalse en 100km.Jakkalse geskiet meer as 2 per nag is R1000 per kop.Km gery meer […]




