Piet Nel – Vermin Control

Piet Nel boer op ń plaas tussen Fraserburg en Sutherland. Hy jag al vir die afgelope 10 jaar jakkalse en rooikatte. Die area waar hy jag is hoofsaaklik die Noordkaap en Weskaap.Sy kostes is as volg: Nagfooi is R500.00 Jakkals/Rooikat R1000.00 per kop. Reiskoste is R4.00 per kilometerTel:072 698 4906 (slegs WhatsApp) Email: spinnekopkraal@gmail.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *