Jaco Vivier – Vermin Control

Jaco Vivier is van Beaufort-Wes en skiet al 21 jaar probleemdiere en gebruik al die nuutste tegnologie en roep tegnieke. Hy jag hoofsaaklik in die Weskaap, Ooskaap en Noordkaap.
Sy Kostes is as volg:
Nagfooi R2500 per nag en sluit in 2 jakkalse en 100km.
Jakkalse geskiet meer as 2 per nag is R1000 per kop.
Km gery meer as 100 per nag is R7/km.
Tel: 082 373 8237 & Email: jacovivier@gmail.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *